• Grootte 863, 3441 hektaar.
  • Totale eiendom omhein met 2.4 meter wildsdraad (22 drade) met Omheiningsertifikaat en Buffelsertifikaat no.WR: BU05/582/00010.
  • Plaasligging geleë:
    • 28km vanaf Boshof in die rigting van Petrusburg.
    • 100km vanaf Langenhovenpark, Bloemfontein
    • 88 km vanaf Kimberley.
  • Die veld is randjieveld, vaalbos en vlakteveld met grasweidings.

Verbeterings:

  • Twee tent jagtershuise bestaande uit een 12-slaapkamer tenthuis met volledige kombuis woonvertrek en twee badkamers en een PH huis met badkamer.
    • Albei huise toegerus met lugverkoeling stelsels.
    • Tenthuise bevat lewenslange waarborg.
    • Toegeboude voetvuur
    • Twee store. Een met volledige slag geriewe en koelkamer.
    • Breekware, DSTV en TV
    • Twee windpompe
    • Twee krippe met twee 10 000 L watertenks
    • Een toegeruste sonstelsel vir krip en woonhuis.
    • Eskom krag 32 KVA

Wild:

  • Buffel bulle x11
  • Zebras x6
  • Gemsbokke x21
  • Rooibokke x13
  • Blouwildebees bulle x13
  • Swartwildebeeste x13
  • Springbokke x61
  • Koedoes x8
  • Rooihartbeeste x17
  • Blesbokke x39

Verkoper geregistreer vir BTW.

Koopprys R 11 500 000.00 (ELF MILJOEN VYF HONDERD DUISEND RAND).

Kontak agent Gustav Le Grange by 083 459 7461.