ROOSSTRAAT 15, HOOPSTAD

5x SLK WOONHUIS MET SWEMBAD EN EKSTRA 1XSLK TUINWOONSTEL.

INGEBOUDE KASTE IN KAMERS EN KOMBUIS. LUGREëLING EN GEVESTIGDE TUIN. DUBBEL MOTORHUIS.

TUINWOONSTEL IS VOLLEDIG MET ALLE GERIEWE.

PRYS:  R 1,250M

AGENT :  ELIZE PRETORIUS    CELL:  073 184 0488