4 SLK WOONHUIS OP HOEKERF TE KOOP TE VOORTREKKERSTRAAT 1, HOOPSTAD.  PRYS:  R 1 787 000.00

Netjiese woonhuis met gevestigde tuin.

4 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer ‘n ensuite badkamer het.

Alle kamers en kombuis volledig toegerus met ingeboude kaste.

Oopplan kombuis. Eetkamer. Tv kamer/kroeg.  Eetkamer. Sitkamer.

Buitekamers. Dubbel motorhuis. Dubbel motor afdakke.

Omhein met palisade en outomatiese hek.