TE KOOP!! WEIDINGSPLAAS RIETKUIL TE LEEUDORINGSTAD R 2 110 000.00

Weidingsplaas te koop teen Leeudoringstad.

  • 149ha.  Munisipale water.
  • 1x woonhuis met gevestigde tuin
  • 1x stoor
  • Beeskrale
  • 1x dompelpomp
  • 3x toegeruste boorgate
  • 2 x windpompe
  • Spruit
  • 2x sementdamme
  • 1 x water tenk
  • Grond beskik oor netjiese buitedrade
  • Soetdoringbome en rooigras