Besigheidsprofiel

Welkom by Jac N Coetzer Prokureurs. Ons is ‘n trots Suid-Afrikaanse regsfirma, gestig in 1923, wat beskik oor meer as 90 jaar se ervaring. Ons streef daarna om deskundige en flink diens te lewer aan ons kliënte reg oor Suid-Afrika.

Ons missie is om die hoogste moontlike professionele standaard te handhaaf en om die lojaliteit en vertroue wat ons vanaf ons kliënte ontvang te behou deur eerlike en doeltreffende dienslewering.